Nehemiah 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Leviete: altwee Jesua, die seun van Asanja, Binnui uit die seuns van Henadad, Kadmiël;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Leviete was Jesua seun van Asanja, Binnuï uit die Genadadgroep en Kadmiël,
Afrikaans 1933/1953 En die Leviete: J,sua, die seun van As nja, B¡nnu‹van die seuns van Hen dad, K dmiël,
Afrikaans 1983 Die Leviete was Jesua seun van Asanja, Binnuï uit die Genadadgroep, en Kadmiël,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Leviete was: Jesua, seun van Asanja, Binnuï uit die nageslag van Genadad, Kadmiël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die Leviete Jesua seun van Asanja, Binnuï, Genadad, Kadmiël,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Leviete wat geteken het, was Jesua seun van Asanja, Binnuï uit die Genadadgroep, en Kadmiël,