Nehemiah 10:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons het ook vir ons insettinge gemaak om vir ons jaarliks 'n derde van 'n sikkel te betaal vir die diens van die huis van onse God; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons onderneem ook om jaarliks die belasting van vier gram goud vir die onderhoud van ons God se tempel te betaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons het vir ons die verpligting aangegaan om ons 'n derde van 'n sikkel in die jaar op te lê vir die diens van die huis van onse God -- |
| Afrikaans 1983 | “Ons aanvaar die verpligting om elkeen elke jaar vier gram goud by te dra vir die dienswerk in die huis van ons God: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons lê onsself die verpligting op om jaarliks 'n derde van 'n sikkel af te staan vir die diens in die huis van ons God: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ons besluit dat elkeen van ons elke jaar een derde van 'n sikkel goud sal gee vir die werk in die tempel van ons God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Verder sal ons almal jaarliks vier gram silwer bydra vir die uitgawes om die woonplek van God in stand te hou. |