Nehemiah 10:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dat ons nie ons dogters aan die mense van die land sou gee en hulle dogters nie vir ons seuns sou neem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het onderneem: “Ons sal nie ons dogters met die heidense mense van die land laat trou nie. Ons sal ook nie ons seuns toelaat om met hulle dogters te trou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | verder dat ons ons dogters nie sou gee aan die volke van die land, en hulle dogters nie sou neem vir ons seuns nie; |
| Afrikaans 1983 | Verder het hulle onderneem: “Ons sal ons dogters nie met die heidenvolke laat trou nie en hulle dogters nie met ons seuns nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dat ons nie ons dogters aan die volke van die land sal gee nie, en hulle dogters nie vir ons seuns sal neem nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gesê: “Ons sal ons kinders nie laat trou met die kinders van die ander mense in die land nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is wat hulle belowe het: “Ons sal nie ons kinders toelaat om met die kinders van die mense van hierdie land wat U nie ken nie, te trou nie. |