Nehemiah 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verseëldes was: Nehemia, die Tirsatha, die seun van Hagalja, en Sidkija, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende name was in die geseëlde dokument: Die goewerneur Nehemia seun van Gakalja. Verder ook die priesters Sedekia, |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die verseëlde stukke het geteken: Nehem¡a, die goewerneur, die seun van Hag lja, en Sedek¡a, |
| Afrikaans 1983 | Op die verseëlde dokument staan: Die goewerneur Nehemia seun van Gakalja en die priesters Sedekia, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die verseëlde geskrif was die volgende name: Nehemia, die administrateur, seun van Gagalja, en Sedekia, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie persone se name was op die seëls: Die goewerneur Nehemia seun van Gakalja, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende name staan op die verseëlde dokument: die goewerneur Nehemia die seun van Gakalja en die priesters Sedekia, |