Nahum 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Etiopië en Egipte was haar sterkte, en dit was oneindig; Put en Lubim was jou helpers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle bron van krag was Etiopië en Egipte, wat gelyk het of hulle geen einde het nie. Put en Libië was hulle bondgenote. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kus was sy krag en Egiptenaars sonder getal, Put,ërs en L¡biërs was jou tot hulp. |
| Afrikaans 1983 | Wat hom sterk gemaak het, was Kus en Egipte, en hulle wás sterk! Sy bondgenote was Put en Libië. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kus is talryk en ook Egipte, Put en die Libiërs eindeloos in getal, hulle was haar helpers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die stad was soldate van die land Kus en van Egipte en van Put en van Libië, en daarom was No-Amon baie sterk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verder het hierdie stad sterk en invloedryke volke in die Midde-Ooste as vriende gehad. |