Nahum 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal afskuwelike vuilheid op jou werp en jou belaglik maak en jou as 'n skouer stel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou met mis besmeer en jou verneder. Ek sal ’n bespotting van jou maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal vuilgoed op jou gooi en jou aan minagting prysgee en van jou 'n skouspel maak, |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou aan minagting prysgee, Ek sal mis op jou gooi, en van jou so 'n spektakel maak |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek gaan vullis op jou uitgooi en jou met minagting behandel. Ek gaan van jou 'n toonbeeld van vernedering maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek sal vuilgoed op jou gooi, en die mense sal sleg dink van jou. Hulle sal jou spot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy so ’n mens ook nog verder met mis gooi, maak jy hom nog net meer walglik. Ek sal sorg dat mense oral oor die wêreld hulle vir jou walg en met jou spot. |