Micah 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Volgens die dae van jou uittog uit Egipteland sal Ek aan hom wonders laat sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sal hulle weer wonders laat sien soos toe Ek hulle uit Egipte uitgelei het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos in die dae van jou uittog uit Egipteland sal Ek hom wonders laat sien. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou wonders laat sien soos in die tyd toe jy uit Egipte getrek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Soos in die dae toe jy uit Egipteland getrek het, sal Ek hom weer wonderwerke laat beleef.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Ek sal die volk help. Hulle sal weer wonderwerke sien, soos lank gelede toe julle uit Egipte gekom het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vra dat die Here hulle weer op sulke wonderlike maniere sal help soos Hy in Egipte vir hulle gedoen het. Toe het Hy gesorg dat hulle nie langer slawe sou wees nie. |