Micah 7:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die land sal 'n wildernis wees vanweë die wat daarin woon, vanweë die vrug van hulle handelinge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die aarde sal leeg en verlate wees as gevolg van wat die inwoners gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die aarde sal 'n wildernis word vanweë sy inwoners, as gevolg van hulle handelinge. |
| Afrikaans 1983 | Die aarde sal verwoes wees oor sy inwoners, oor alles wat hulle gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die aarde sal 'n verlate wildernis word oor sy inwoners, oor die vrug van hulle dade. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar in die ander lande sal daar nie mense woon nie, want hulle mense het baie sonde gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die lande van die vyande sal wild en leeg word. Mense sal nie daar wil bly nie. Hoekom gebeur dit? Omdat die mense wat daar bly, slegte dinge gedoen het.” |