Micah 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O my volk, wat het Ek jou aangedoen? en waarin het ek jou vermoei? teen my getuig.
Afrikaans (NLV) 2011 “My volk, wat het Ek julle aangedoen? Waarmee het Ek julle oorlaai? Antwoord My!
Afrikaans 1933/1953 My volk, wat het Ek jou aangedoen, en waarmee het Ek jou vermoei? Antwoord My!
Afrikaans 1983 My volk, wat het Ek jou aangedoen? Hoe het Ek jou moeg gemaak? Antwoord My!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘My volk, wat het Ek aan jou gedoen en hoe het Ek jou vermoei? Antwoord My!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “My volk, wat het Ek aan julle gedoen wat verkeerd is? Hoe het Ek julle moeg gemaak? Antwoord My!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here vra vir Israel: ‘My volk, wat meen julle het Ek aan julle gedoen wat nie reg is nie? Waarmee het Ek julle opgesaal dat julle so moedeloos is? Antwoord My!