Micah 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal Ek jou ook siek maak deur jou te slaan, deur jou woes te maak weens jou sondes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Om dié rede gaan Ek julle dodelik tref! Ek gaan julle vernietig oor al julle sondes. |
| Afrikaans 1933/1953 | So slaan Ek jou dan ook met 'n smartlike wond, met verwoesting weens jou sondes. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het Ek jou begin straf; Ek het jou begin verwoes oor jou sondes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal dan nou ook begin om jou te straf, om jou te verwoes oor jou sondes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daarom het Ek klaar begin om julle te straf omdat julle sonde gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al hierdie verkeerde dinge wat julle doen, is die rede waarom Ek julle begin straf het. Daar gaan nie veel van julle oorbly nie omdat julle verkeerd leef. |