Micah 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal ek hulle rein ag met die slegte weegskaal en met die sak met bedrieglike gewigte? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sal Ek ’n man vryspreek wat vals mate en vals gewigte gebruik? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal Ek rein kan wees by 'n valse weegskaal en by 'n sak vol bedrieglike gewigte? |
| Afrikaans 1983 | Moet Ek die eienaar van 'n onbetroubare weegskaal vryspreek, een met 'n sak vol vals gewigte? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal Ek 'n vals weegskaal en 'n sak met vals gewigte oorsien? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sien wanneer julle iets weeg met 'n weegskaal wat nie reg weeg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink julle Ek sal dink dit is reg as iemand ander mense bedrieg met ’n skaal wat verkeerd weeg? |