Micah 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor tog wat die HERE sê; Staan op, twis jy voor die berge, en laat die heuwels jou stem hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister wat die Here sê: “Staan op en stel jou saak terwyl die berge en die heuwels na jou luister. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor tog wat die HERE sê: Staan op, twis in teenwoordigheid van die berge, en laat die heuwels na jou stem luister! |
| Afrikaans 1983 | Hoor wat die Here sê: Maak klaar, roep die berge as getuie, laat die heuwels hoor wat jy te sê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet hoor wat die Here sê: “Staan op, lê 'n klag voor die berge, en laat die heuwels jou stem hoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Luister wat sê die Here. Julle moet praat met die berge en die heuwels. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoor hier wat sê die Here: ‘Staan op en begin om jou saak te stel. Die berge en die heuwels sal as getuies in die saak luister na wat jy te sê het.’ |