Micah 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die oorblyfsel van Jakob sal onder die heidene wees te midde van baie volke soos 'n leeu onder die diere van die bos, soos 'n jong leeu onder die troppe skape; stukke, en niemand kan aflewer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Israel sal teen hulle teenstanders in opstand kom, hulle sal al hulle vyande uitroei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou hand sal bo jou teëstanders verhewe wees, en al jou vyande sal uitgeroei word. |
| Afrikaans 1983 | Mag jy jou teenstanders oorweldig, Israel, mag al jou vyande uitgeroei word! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag jy die oorhand hê oor jou teenstanders; ja, al jou vyande – laat hulle uitgeroei word!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete sal hulle vyande almal doodmaak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Israel sal hulle vyande onverwags aanval en oorwin. Niks sal van hulle oorbly nie,” het die opponente gesê. |