Micah 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou bosse uit jou midde uitruk, en Ek sal jou stede verwoes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal in woede wraak neem op al die nasies wat weier om My te gehoorsaam.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal in toorn en grimmigheid wraak neem op die nasies wat nie geluister het nie. |
| Afrikaans 1983 | In my toorn en gramskap sal Ek die nasies straf wat nie na My luister nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal in toorn en woede wraak neem op die nasies wat nie luister nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die volke swaar straf wat nie geluister het na My nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat Ek baie kwaad is, sal Ek wraak neem op al die nasies wat aan My ongehoorsaam is.’” |