Micah 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou gesnede beelde uitroei en jou standbeelde uit jou midde; en jy mag nie meer die werk van jou hande aanbid nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou gewyde pale vir die vrugbaarheidsgodin sal Ek vernietig en jou stede verwoes. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal uit jou midde uitruk jou heilige boomstamme en jou stede verwoes. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou gewyde pale uitruk, jou stede verwoes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal jou asjeras wat in jou midde is, uitruk, en jou stede verwoes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal julle gewyde pale uitruk en julle stede verwoes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal die houtpale uitruk wat julle geplant het om die godin van vrugbaarheid te vereer. Ek sal ook julle stede verwoes waar julle hierdie gode aanbid het. |