Micah 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die stede van jou land uitroei en al jou vestings afbreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou heksery stopsit en jou waarsêers uitroei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sal Ek uitroei die towerye uit jou hand, en jy sal geen goëlaars meer hê nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou toorgoed wegvat uit jou hand, daar sal nie meer waarsêery by jou wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die towery waarmee jy besig is, uitdelg, en jy sal nie meer waarsêers hê nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die goed waarmee julle toor, uit julle hand ruk. Daar sal nie meer mense by julle wees wat dink hulle weet wat ander mense nie kan weet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal ook ontslae raak van al julle toorkunsies en van julle waarsêers. |