Micah 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in dié dag, spreek die HERE, sal Ek jou perde uit jou midde uitroei en jou strydwaens vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal jou mure platslaan en al jou vestings afbreek.
Afrikaans 1933/1953 Ook sal Ek uitroei die stede van jou land en al jou vestings afbreek.
Afrikaans 1983 Ek sal die stede van jou land vernietig, al jou vestingstede afbreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal ook die stede in jou land uitdelg en al jou versterkte stede afbreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal die stede in julle land verwoes, Ek sal hulle sterk mure afbreek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar sal ook niks van al julle stede oorbly nie, selfs nie dié met die groot hekke en sterk mure om nie.