Matthew 9:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want of is dit makliker om te sê: Jou sondes is jou vergewe? of om te sê: Staan op en loop?
Afrikaans (NLV) 2011 Want wat is makliker — om te sê: ‘Jou sondes word vergewe,’ of: ‘Staan op en loop’?
Afrikaans 1933/1953 Want wat is makliker, om te sê: Die sondes is jou vergewe! of om te sê: Staan op en loop?
Afrikaans 1983 Wat is makliker? Om te sê: ‘Jou sondes word vergewe,’ of om te sê: ‘Staan op en loop’?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat is makliker, om te sê, ‘Jou sondes word vergewe,’ of om te sê, ‘Staan op en loop’?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Is dit die maklikste om vir hierdie verlamde man te sê: ‘Ek vergewe jou sondes,’ of is dit die maklikste om te sê: ‘Staan op en loop’?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om te praat is maklik. Enigeen van julle kan mos sy mond oopmaak en sê: ‘Nou het jy nie meer sonde nie!’ of dalk: ‘Kom regop en stap sonder hulp hier weg.’ Dit is mos nie moeilik om so iets te sê nie. Maar om te laat gebeur wat jy sê, is heeltemal ’n ander saak. Julle weet baie goed dat iemand net sonde kan vergewe as hy regtig die mag het om dit te doen.