Matthew 9:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes sal uitstuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie oes is die Here s’n. Vra Hom dan om werkers vir sy oesland te voorsien.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur. |
| Afrikaans 1983 | Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bid daarom die Here van die oes dat Hy arbeiders uitstuur om sy oes in te samel.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ryp koring is die mense wat aan die Here behoort. Julle moet bid tot die Here aan wie die ryp koring behoort en julle moet vra dat Hy werkers sal stuur om sy ryp koring af te sny.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vra God, die Boer wie se oes dit is, om nog ekstra arbeiders te stuur. Daarvoor moet julle ernstig bid!” |