Matthew 9:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die werkers is min. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. |
| Afrikaans 1983 | Hy sê toe vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus sê toe vir sy dissipels: “Daar is baie ryp koring om af te sny, maar daar is baie min werkers wat kan help om dit te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sê toe vir sy dissipels: “Die lande staan ryp met ’n groot oes, maar daar is so min mense om die oes in te samel. |