Matthew 9:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die Fariseërs het gesê: Hy dryf die duiwels uit deur die owerste van die duiwels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die Fariseërs se reaksie was: “Dit is die baasduiwel wat Hom help om duiwels uit mense uit te jaag.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die Fariseërs het gesê: Deur die owerste van die duiwels dryf Hy die duiwels uit. |
| Afrikaans 1983 | Maar die Fariseërs het gesê: “Dit is met die hulp van die aanvoerder van die bose geeste dat hy die bose geeste uitdryf.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die •Fariseërs het gesê: “Deur die aanvoerder van die demone dryf Hy die demone uit.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Fariseërs het gesê: “Dit is die leier van die duiwels wat vir Jesus help om die duiwels uit te jaag.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nee wat,” het die Fariseërs verskoning probeer soek, “hierdie man werk vir die duiwel. Daarom luister die bose geeste so vir hom!” |