Matthew 9:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: Hierdie man laster. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Party van die skrifkenners dink toe by hulleself: “Dit is absolute laster!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: Hierdie man praat godslasterlik. |
| Afrikaans 1983 | Party van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: “Hy praat godslasterlik.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierop het sommige van die skrifkenners onder mekaar gesê: “Hierdie man laster.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van die skrifgeleerdes het gehoor wat Jesus gesê het, en hulle sê toe vir mekaar: “Hierdie man maak of hy self God is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Groepie geleerde Jode het egter alles staan en bekyk. Hulle was glad nie tevrede met wat hulle gehoor het nie. Dit het ’n paar van hulle onder mekaar laat mompel: “Hierdie man het geen respek vir God nie. Kyk net wat sê hy!” |