Matthew 9:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die roem hiervan het na die hele land gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie nuus het soos ’n veldbrand deur die hele omgewing versprei.
Afrikaans 1933/1953 En die gerug hiervan het deur daardie hele land versprei.
Afrikaans 1983 Berigte hieroor het deur daardie hele omgewing versprei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nuus hieroor het deur die hele omgewing versprei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het vir almal in daardie deel van die land vertel wat gebeur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nuus van wat daar gebeur het, het soos ’n veldbrand deur die hele omgewing versprei.