Matthew 9:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sê vir hulle: Gee plek, want die slavin is nie dood nie, maar slaap. En hulle het hom tot spot gelag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop sê Hy vir hulle: “Gaan buitentoe; die dogtertjie is nie dood nie, sy slaap net.” Maar hulle het Hom uitgelag. |
| Afrikaans 1933/1953 | sê Hy vir hulle: Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie, maar sy slaap. En hulle het Hom uitgelag. |
| Afrikaans 1983 | sê Hy: “Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie, sy slaap net.” Maar hulle het Hom uitgelag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Hy gesê: “Gaan weg, want die dogtertjie het nie gesterf nie, maar slaap net. ” Hulle het Hom egter uitgelag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sê toe vir hulle: “Gaan weg. Die dogtertjie is nie dood nie, sy slaap net.” Maar die mense het gelag omdat Jesus gesê het sy slaap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan asseblief uit die huis uit. Die dogtertjie is nie regtig dood nie. Sy slaap net.” Toe die mense Hom dit hoor sê, was daar ’n beroering. Hulle kon hulle lag nie hou nie en het Hom begin koggel. |