Matthew 9:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Jesus in die huis van die owerste inkom en sien hoe die predikante en die mense 'n lawaai maak,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus by die vername man se huis aankom, kry Hy daar mense wat begrafnismusiek maak en ’n hele klomp wat kerm en huil.
Afrikaans 1933/1953 En toe Jesus in die huis van die owerste kom en die fluitspelers sien, en die skare wat te kere gaan,
Afrikaans 1983 Daarna het Jesus by die huis van die raadslid gekom. Toe Hy die fluitspelers sien en die klomp mense wat te kere gaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Jesus by die huis van die leier kom en die fluitspelers sien en die klomp mense wat luidrugtig huil,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het by die huis van die Joodse leier gekom. Hy sien toe die mense wat altyd op fluite speel by begrafnisse, en baie mense wat hard huil en treur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna is Jesus-hulle saam met die vername man. By sy huis kry hulle mense wat vreeslik huil en rou. Dit het ’n groot lawaai afgegee. Jesus skreeu toe bo die geraas uit: