Matthew 9:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus het opgestaan en Hom gevolg, en so ook sy dissipels.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het opgestaan en saam met sy dissipels agter die man aan gegaan.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het opgestaan en hom gevolg, en ook sy dissipels.
Afrikaans 1983 Jesus het opgestaan, en Hy en sy dissipels het saam met die man gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het opgestaan en hom gevolg, en sy dissipels ook.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het opgestaan en Hy het saam met die man gegaan, en sy dissipels het saamgegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sonder om te huiwer staan Jesus en sy dissipels op om saam met hom te gaan.