Matthew 9:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het in 'n skuit geklim en oorgegaan en in sy eie stad gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het in ’n skuit geklim en oor die see teruggevaar. En Hy het in sy tuisdorp aangekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en in sy eie stad gekom. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het toe in die skuit geklim, die see oorgesteek en in sy eie dorp aangekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het in die boot geklim, na die oorkant gevaar en in sy tuisdorp aangekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het in die boot geklim en Hy het na die ander kant van die See van Galilea gegaan, na die stad waar Hy gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus en sy dissipels het maar weer in die boot geklim en is terug huis toe. |