Matthew 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus sê vir hom: Ek sal kom en hom genees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus sê vir hom: “Ek sal hom kom gesond maak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê Jesus vir hom: Ek sal kom en hom gesond maak. |
| Afrikaans 1983 | En Jesus antwoord hom: “Ek sal hom kom gesond maak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir hom gesê: “Ek sal gaan en hom genees.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus sê toe vir hom: “Ek sal na jou huis kom en Ek sal hom gesond maak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek kom dadelik,” sê Jesus. |