Matthew 8:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Here, my dienskneg lê by die huis siek van die verlamde, swaar gepynig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Here, my slaaf lê verlam by my huis en hy verduur verskriklike pyn.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: Here, my kneg lê tuis verlam en hy ly hewige pyne. |
| Afrikaans 1983 | en gesê: “Here, my slaaf lê by my huis verlam en verduur baie pyn.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | gesê: “Here, my slaaf lê verlam by die huis en ly baie pyn.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir Jesus gesê: “Here, my slaaf lê baie siek by die huis. Hy kan nie beweeg nie, hy is lam en hy het baie pyn.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Here, ek het ’n seun by die huis. Hy het ernstige probleme. Hy kan nie eens loop nie. En, Here, dit is so seer dat hy lê en krul van die pyn. Asseblief tog, kom help hom net!” |