Matthew 8:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus in Kapernaum ingegaan het, het 'n hoofman oor honderd na Hom gekom en Hom gesmeek: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Hy in Kapernaum aankom, kom pleit daar ’n Romeinse offisier oor honderd by Hom: |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat Jesus in Kapernaum ingegaan het, kom daar 'n hoofman oor honderd na Hom toe en smeek Hom |
| Afrikaans 1983 | Nadat Jesus in Kapernaum aangekom het, het 'n offisier by Hom hulp kom vra |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat Hy in Kapernaum aangekom het, het 'n centurio Hom genader en smekend vir Hom |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het na die stad Kapernaum gegaan. Toe Hy in die stad inkom, het 'n Romeinse offisier na Hom toe gekom. Hy het gesoebat dat Jesus hom moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus was skaars in Kapernaum of ’n Romeinse soldaat met ’n hoë rang kom vinnig nader. Dringend, met ’n smekende stem, sê hy: |