Matthew 8:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was 'n lang entjie van hulle af 'n trop baie varke wat gewei het.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Hele ent daarvandaan was daar ’n groot trop varke aan die wei.
Afrikaans 1933/1953 En ver van hulle af het 'n groot trop varke gewei.
Afrikaans 1983 'n Hele ent van hulle af het 'n groot trop varke geloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Hele ent van hulle af het 'n groot trop varke gewei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Groot klomp varke het daar naby geloop en wei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die demone het egter geweet wat op hulle wag. Hulle sien toe daar ver teen die skuinste ’n groot trop varke loop en smeek Jesus: