Matthew 8:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Hy in 'n skip geklim het, het sy dissipels Hom gevolg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het toe in die skuit geklim en sy dissipels het Hom gevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Hy in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg. |
| Afrikaans 1983 | Toe Jesus in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het in die boot geklim en sy dissipels het Hom gevolg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het in die boot geklim en sy dissipels het saam met Hom gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uiteindelik kom Jesus by die boot. Hy en sy getrouste volgelinge klim toe in en vaar na die ander kant toe. |