Matthew 8:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n ander van sy dissipels sê vir Hom: Here, laat my toe om eers my vader te gaan begrawe.
Afrikaans (NLV) 2011 Een van sy ander dissipels het vir Hom gesê: “Here, U sal my moet toelaat om eers terug te gaan en my pa te begrawe.”
Afrikaans 1933/1953 En 'n ander een van sy dissipels het vir Hom gesê: Here, laat my toe om eers te gaan en my vader te begrawe.
Afrikaans 1983 Iemand anders, een van sy dissipels, sê vir Hom: “Here, laat my toe om eers terug te gaan en my pa te begrawe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Iemand anders, een van sy dissipels, het vir Hom gesê: “Here, laat my toe om eers my vader te gaan begrawe. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Een van die ander mense sê toe vir Hom: “Here, ek moet eers wag tot my pa dood is en ek hom begrawe het, dan sal ek saam met U gaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Een van Jesus se getroue volgelinge sê toe: “Here, verskoon my ’n rukkie, asseblief. Ek moet eers gou teruggaan huis toe om te gaan help met die reëlings vir my pa se begrafnis. U kan maar solank vooruitgaan. Ek kom later.”