Matthew 8:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus groot menigtes rondom Hom sien, het Hy bevel gegee om na die ander kant toe te gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jesus die baie mense rondom Hom sien, het Hy opdrag gegee dat hulle na die oorkant van die see moes vertrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus groot menigtes rondom Hom sien, het Hy bevel gegee om te vertrek na die oorkant. |
| Afrikaans 1983 | Toe Jesus die menigte mense rondom Hom sien, het Hy opdrag gegee om na die oorkant toe te vertrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus die skare rondom Hom sien, het Hy opdrag gegee dat hulle na die oorkant vertrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gesien daar is baie mense by Hom. Toe sê Hy vir sy dissipels hulle moet saam met Hom gaan na die ander kant van die See van Galilea. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het gesien dat Petrus se huis nou te klein word vir al die mense. Dit het Hom laat besluit om van daar af na ’n plekkie aan die oorkant van die meer te gaan. |