Matthew 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Hy van die berg afgekom het, het groot menigtes Hom gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus van die berg af kom, het ’n groot skare Hom gevolg.
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg;
Afrikaans 1983 Jesus het afgekom van die berg af, en 'n groot menigte mense het saam met Hom gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Jesus van die berg afgekom het, het 'n groot skare Hom gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het afgekom van die berg, en baie mense het saam met Hom gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna is Jesus teen die heuwel af saam met ’n klomp mense wat om Hom saamgedrom het. Hulle wou meer van Hom hoor en leer. Terwyl hulle so stap, gebeur daar iets merkwaardigs.