Matthew 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of watter man is daar onder julle wat, as sy seun brood vra, vir hom 'n klip sal gee? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle as ouers sal tog nie vir julle kinders as hulle brood vra, klippe gee nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee; |
| Afrikaans 1983 | “Watter mens onder julle sal vir sy seun 'n klip gee as hy brood vra, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wie onder julle sal, as sy seun brood vra, vir hom 'n klip gee? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Pa sal nooit vir sy seun 'n klip gee wanneer die seun vir hom brood vra nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jou hemelse Vader wil net die beste dinge vir jou gee. As jy ’n pa is, behoort jy dit goed te verstaan. Jy wil mos graag net goeie dinge vir jou kinders gee, nie waar nie? |