Matthew 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want elkeen wat vra, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen wat so volhardend vra, ontvang; en wie aanhou soek, kry; en vir elkeen wat aanhou klop, sal God oopmaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. |
| Afrikaans 1983 | want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want elkeen wat vra, ontvang; en wie soek, vind; en vir wie klop, sal oopgemaak word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke mens wat aanhou bid, sal ontvang. Elke mens wat aanhou soek, sal kry. Elke mens wat aanhou klop, vir hom sal God die deur oopmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want elkeen wat vra, ontvang; elkeen wat soek, kry, en elkeen wat klop, tref uiteindelik ’n oop hemelse deur aan. |