Matthew 7:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was immers gesagvol — heeltemal anders as dié van hulle eie skrifkenners.
Afrikaans 1933/1953 want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie.
Afrikaans 1983 want Hy het hulle geleer soos 'n man met gesag en nie soos hulle skrifgeleerdes nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat Hy hulle geleer het soos iemand met gesag en nie soos hulle skrifkenners nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want hulle het besef dit kom van God. Jesus het nie vir hulle geleer soos hulle skrifgeleerdes dit gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus se woorde het heeltemal anders geklink as dié van hulle leermeesters. Hy het met groot gesag en oortuiging gepraat.