Matthew 7:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur, toe Jesus hierdie woorde beëindig het, was die mense verstom oor sy leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jesus sy rede voltooi het, was die skare diep onder die indruk van sy onderrig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus hierdie woorde geëindig het, was die skare verslae oor sy leer; |
| Afrikaans 1983 | Toe Jesus klaar gepraat het, was die skare verbaas oor sy onderrig, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus sy redevoering voltooi het, was die skare verstom oor sy lering, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus klaar gepraat het, was al die mense verbaas oor hoe Hy vir hulle geleer het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Jesus klaar was met sy lering op die berg, was die skare stom van verbasing. Hulle was vol lof oor sy aangrypende woorde. |