Matthew 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal julle hulle aan hulle vrugte ken.
Afrikaans (NLV) 2011 “So sal julle hierdie mense aan hulle vrugte uitken.”
Afrikaans 1933/1953 So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.
Afrikaans 1983 So sal julle die vals profete dan aan hulle vrugte ken.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan hulle vrugte sal julle hulle dus uitken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So sal julle weet watter soort mense die vals profete is wanneer julle sien wat hulle doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar is baie mense wat maak asof hulle My dien. Hulle noem My om elke hoek en draai ‘Here en Meester’. Daar wag egter ’n groot verrassing op hulle. My Vader gaan glad nie vir hulle plek hê in sy nuwe wêreld nie. Net daardie mense wat doen wat Hy vra, sal by Hom welkom wees.