Matthew 7:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hou op om ’n oordeel oor ander uit te spreek. Dan sal God ook nie ’n oordeel oor julle uitspreek nie.
Afrikaans 1933/1953 Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie.
Afrikaans 1983 “Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moenie altyd sê ander mense doen verkeerd en God moet hulle straf nie. As julle dit nie doen nie, dan sal God júlle ook nie straf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Moenie so gou foutvind nie.