Matthew 6:34 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dink dan nie oor die môre nie, want die môre sal oor sy eie dinge nadink. Die boosheid daarvan is tot die dag toe genoeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moet julle daarom nie oor môre bekommer nie. Môre sal sy eie bekommernisse bring. Vandag se moeilikhede is vir een dag heeltemal genoeg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad. |
| Afrikaans 1983 | “Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet julle dus nie bekommer oor die dag van môre nie, want môre sal hom oor homself bekommer. Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En julle moenie vandag bekommerd wees oor wat môre sal gebeur nie. Môre sal sy eie probleme hê waaroor julle bekommerd sal wees. So sal elke dag sy eie probleme hê.” |