Matthew 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as jy aalmoese gee, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar as jy mense in nood help, doen dit sonder groot vertoon.
Afrikaans 1933/1953 Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie,
Afrikaans 1983 Nee, as jy iets vir die armes gee, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wanneer jy liefdadigheid beoefen, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy arm mense help, dan moet jy dit so doen dat ander mense nie daarvan weet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer jy mense help, mag niemand daarvan weet nie.