Matthew 6:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En tog sê Ek vir julle dat selfs Salomo in al sy heerlikheid nie bekleed was soos een van hulle nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En tog sê Ek vir julle, selfs Salomo in al sy glorie was nie so pragtig aangetrek soos een van hulle nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ek sê vir julle dat selfs Salomo in al sy heerlikheid nie bekleed was soos een van hulle nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Ek sê vir julle, selfs Salomo in al sy prag was nie soos een van hulle geklee nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek sê vir julle: Koning Salomo was ryk en hy het mooi aangetrek, maar sy klere was nie so mooi soos een van hierdie blomme nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tog was nie eens daardie skatryk koning Salomo ooit so mooi aangetrek soos een van hulle nie. |