Matthew 6:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie van julle kan deur nadenke een el by sy lengte voeg?
Afrikaans (NLV) 2011 “Kan al julle bekommernis julle lewe een sekonde langer rek?
Afrikaans 1933/1953 Wie tog onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg?
Afrikaans 1983 Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie van julle kan deur hom te bekommer, een el by sy lewe voeg?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal niks help as julle bekommerd is nie. Dit sal julle nie langer laat lewe nie, nie een uur langer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom help al julle bekommernis net mooi niks. Dit gaan nie julle lewe met een enkele dag verleng nie. Allesbehalwe!