Matthew 6:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onthou, waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees. |
| Afrikaans 1983 | Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dinge wat in die hemel by God is, moet vir jou die belangrikste wees. Dan sal jy net dink aan God wat in die hemel is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die dinge waarmee jy jou van vroeg tot laat besig hou, sê wat die belangrikste in jou lewe is. Jou lewe wys waar jy jou ‘rekening’ oopgemaak het. |