Matthew 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou aangesig;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar wanneer jy vas, versorg jou hare, was jou gesig.
Afrikaans 1933/1953 Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou gesig,
Afrikaans 1983 Nee, as jy vas, versorg jou hare en was jou gesig
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wanneer jy vas, salf jou kop met olie en was jou gesig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar jy, wanneer jy vas, moet jy jou gesig was en jou hare kam
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie ’n spektakel van julle godsdiens maak nie. Gaan normaalweg aan met julle lewe wanneer julle vas: kam julle hare, was julle gesigte. Lyk netjies sodat niemand agterkom dat julle besig is om ernstig te bid nie.