Matthew 6:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as julle weier om die mense te vergewe, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as julle die mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as julle ander mense nie vergewe nie, dan sal julle Vader in die hemel julle ook nie vergewe wanneer julle verkeerd gedoen het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet egter nie dink God sal julle sondes vergewe as julle nie bereid is om ander mense te vergeef nie.” |