Matthew 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
Afrikaans (NLV) 2011 “As julle die mense vergewe wat teen julle oortree, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
Afrikaans 1933/1953 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
Afrikaans 1983 “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Want as julle die mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer ander mense verkeerd doen teen julle, dan moet julle hulle vergewe. Dan sal julle Vader in die hemel julle ook vergewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As julle ander mense vergewe wanneer hulle iets verkeerds teen julle gedoen het, sal julle hemelse Vader ook julle sondes vergeef.