Matthew 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gee ons vandag ons daaglikse brood.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee ons die porsie brood wat ons vir vandag nodig het.
Afrikaans 1933/1953 gee ons vandag ons daaglikse brood;
Afrikaans 1983 Gee ons vandag ons daaglikse brood;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gee ons vandag ons daaglikse brood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gee vir ons vandag die kos wat ons vandag nodig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gee ons vandag genoeg om van te leef.